RECEPTIONIST

RECEPTIONIST / TELEPHONIST

Bergrivier MunicipalitySouth Africa

2 days ago
BERGRIVIER MUNICIPALITY 

Bergrivier Municipality ensures the wellbeing of all communities within the Bergrivier region through economic growth, social wellbeing, 
community involvement and effective management within a safe and healthy environment. Women and persons with disabilities are 
encouraged to apply 

Bergrivier Municipality with its head office in Piketberg and approximately an hour’s drive from Cape Town currently has the following 

vacancy and awaits applications from competent persons who comply with the minimum job requirements. 

DIRECTORATE: CORPORATE SERVICES 
(Piketberg, unless stated otherwise) 

1. RECEPTIONIST / TELEPHONIST 

Requirements: Grade 10 Computer Literacy (MS Office Applications) Proficiency in at least two (2) of the official languages of the Western 

Cape (Afrikaans/English/Xhosa – Read, Write and Speak) Good human relations, interpersonal and communications skills Ability to give 

attention to detail High level of responsibility Ability to give attention to detail High level of responsibility Ability to work under pressure Must 

maintain confidentiality Nine (9) to twelve (12) months working experience. 

Key Performance Areas: Provides a receptionist / telephonist service and attends to specific office support/ activities associated with the 

circulation, safekeeping and retrieval of documents/ correspondence and communicating with visitors, officials, sourcing and making available 

routine information pertaining to scheduled activities of the office or Municipality. 

Salary: R118 380.00 per annum (T06 of a Category 3 Local Authority) 

Date of acceptance: 01 May 2019 or as soon as possible 

Enquiries: Mr W Rheeder (022) 913 6000 

GENERAL:
1. A service bonus equivalent to one month’s salary, where applicable, will be payable and be supplemented by the normal benefits 
applicable to the Municipality incuding a housing allowance for home owners subject to certain conditions. 

2. The Municipality is an equal opportunity employer and respects the conditions of the Employment Equity Act, preference will be given to 
candidates who comply with the Employment Equity Targets. 

3. The Municipality is not bound to make any appointment. 
4. All applicants will be subjected to police clearance with the concent of the applicant. 
5. Applications received after the closing date or which have been received without the documentation mentioned below, will not be 

considered. 

6. Only short-listed applicants will be contacted for interviews. Applicants can regard their applications as being unsuccessful if no feedback
has been received within six weeks from the closing date. 

7. Canvassing of any councillor and/or member of the Appointment Committee and/or any personnel member of the Municipality will not be
allowed and will immediately disqualify applicants. 

8. In addition to the minimum job requirements and station mentioned herein, applicants may be expected to work overtime or be on standby, 
as well as render services in other parts within the municipal area, as required. 

9. Appointment in certain posts is subject to a security clearance and applicants will also undergo an interview and evaluation process and 
where necessary, write a trade test. 
A covering letter with three contactable references, must accompany the completed prescribed application form (available on request at Tel. 022 
913 6000 or on the municipality’s website www.bergmun.org.za) with certified copies of the necessary qualification certificates ID document, 
driver’s license and a Curriculum Vitae (Maximum of 3 pages), (only one per application form), to reach the Municipal offices, Piketberg or 
mailed to P.O. Box 60, Piketberg 7320 for the attention of Ms. W Terry Thomas (Human Resources Officer: Provision and 
Administration) by no later than the closing date. NO FAXES OR ELECTRONIC APPLICATIONS WILL BE ACCEPTED. 

CLOSING DATE: FRIDAY, 08 MARCH 2019 AT 15:00 

ADV H LINDE 13 CHURCH STREET 
MUNICIPAL MANAGER P O BOX 60 

PIKETBERG 
MN20/2019 7320 

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT 

Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale 
welstand, gemeenskapsbetrokkenheid en effektiewe bestuur binne ‘n veilige en gesonde omgewing. Vroue en persone met 
gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. 

Bergrivier Munisipaliteit, met sy hoofkantoor te Piketberg en ongeveer 1 uur vanaf Kaapstad, beskik tans oor die volgende 
vakature en aansoeke word ingewag van bevoegde persone wat aan die gestelde minimum posvereistes voldoen. 

DIREKORAAT: KORPORATIEWE DIENSTE 
(Standplaas Piketberg, tensy anders gemeld) 

1. ONTVANGS / TELEFONISTE 

Posvereistes: Graad 10 Rekenaargeletterheid (MS Office Applications) Bevoegheid in ten minste twee van die amptelike tale van die Wes- 
Kaap (Afrikaans/Engels/Xhosa – Lees, Skryf en Praat) Goeie menslike verhoudinge, interpersoonlike en kommunikasie vaardighede Vermoë om 
aandag te gee aan fynere besonderhede Hoë vlak van verantwoordelikheid Vermoë om onder druk te kan werk Moet vertroulikheid kan 
handhaaf Nege (9) tot twaalf (12) maande toepaslike ondervinding in die die sleutel prestasie areas. 
Sleutel prestasie areas: : Verskaf ‘n ontvangs / telefoniste diens en gee aandag aan spesifieke kantoor ondersteuning / aktiwiteite wat verband 
hou met die sirkulasie, veilige bewaring en verkryging van dokumente / korrespondensie en kommunikasie met besoekers, amptenare, verkryging 
en beskikbaarstelling van roetine inligting betreffende geskeduleerde aktiwiteite van die kantoor of die munisipaliteit. 

Salaris: R118 380.00 per jaar (T06 van ‘n Kategorie 3 Plaaslike Owerheid) 

Diensaanvaarding: 1 Mei 2019 of so spoedig moontlik 

Navrae: Mnr W Rheeder by (022) 913 6000 

ALGEMEEN:
10. ’n Diensbonus gelykstaande aan een maand se salaris is, waar van toepassing, betaalbaar en word aangevul deur die normale voordele 

van toepassing op die Munisipaliteit, met inbegrip van ’n behuisingstoelae vir huiseienaars, onderhewig aan sekere voorwaardes. 

11. Die Munisipaliteit is ’n gelyke geleentheid werkgewer en eerbiedig die bepalings van die Wet op Gelyke Indiensneming. 
12. Die Munisipaliteit behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie. 
13. Alle aanstellings is onderwerpe aan Polisie klaring wat noodwendig beteken dat applikante toestemming verleen dat dit verkry mag word. 
14. Aansoeke wat na die sluitingsdatum ontvang word of nie van die dokumentasie hieronder vergesel word nie, sal nie oorweeg word nie. 
15. Slegs aansoekers op die kortlys vir onderhoude sal gekontak word. Indien ‘n aansoeker binne 6 weke na die sluitingsdatum nog geen 

terugvoering ontvang het nie, moet aanvaar word dat die aansoek onsuksesvol was. 

16. Gunswerwing by enige raadslid en/of enige lid van die aanstellingskomitee en/of enige personeellid van die Munisipaliteit, is ontoelaatbaar 
en sal aansoekers onmiddellik diskwalifiseer. 

17. Benewens die minimum posvereistes en standplaas hierin gestel, mag daar van posbekleërs verwag word om oortyd- en bystanddiens te 
verrig, asook om van tyd tot tyd in ander dele van die munisipale gebied diens te lewer, soos vereis.

18. Aanstelling in sekere poste is onderhewig aan ’n sekerheidsklaring, en daar sal ook van aansoekers verwag word om ’n onderhoud- en 
evalueringsproses te deurloop, en waar van toepassing, ’n vaktoets af te lê. 

`n Dekbrief met vermelding van ten minste drie kontakbare verwysings, vergesel van die voltooide voorgeskrewe aansoekvorm 
(op aanvraag verkrygbaar by Tel: 022 913 6000 of op die munisipaliteit se webwerf by www.bergmun.org.za),‘n Curriculum Vitae 
(maksimum 3 bladsye) en gesertifiseerde afskrifte van die nodige kwalifikasie, sertifikate, identiteitsdokument en bestuurderslisensie 
(slegs een per aansoekvorm) moet by die Munisipale Kantore, Piketberg ingedien word of kan gepos word na Posbus 60, 
Piketberg, 7320 vir die aandag van Me. W Terry Thomas (Menslike Hulpbronbeampte: Voorsiening en Administrasie), teen nie 
later nie as die sluitingsdatum. GEEN FAKSE OF ELEKTRONIESE POS SAL AANVAAR WORD NIE. 

SLUITINGSDATUM VIR ALLE AANSOEKE:VRYDAG, 08 MAART 2019 OM 15:00 

ADV. H LINDE KERKSTRAAT 13 
MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60 

PIKETBERG 
MK20/2019 7320




Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*